04 April 2005

Attention: Joz

Aangesien ek die KSB, wat nou nie regtig meer klein is nie, nie vanoggend te siene gekry het nie, sal ek dit maar hier moet sê.

Baie geluk met die begin van jou derde dekade!

(Sal maar later die present ding onderhandel)

Labels: ,

6 Comments:

Anonymous Anonymous said...

baie geluk Joz!!!..

12:14 pm, April 06, 2005  
Anonymous Anonymous said...

geluk Suster!!!

2:38 pm, April 06, 2005  
Blogger Onanymous said...

Ek het gewonder wanneer jy weer gan kom inloer.
Oorleef jy nog?

2:43 pm, April 06, 2005  
Anonymous Anonymous said...

ja/nee, ek loer gereeld in, maar jy weet mos ek is nie groot op di tik storie nie.

10:35 am, April 12, 2005  
Anonymous Anonymous said...

Ek vermis die blou rys?!?!?!

1:57 am, April 19, 2005  
Blogger Onanymous said...

Ek ook!
Ek sukkel al van Vrydag af om dit te upload. Sal nou gou weer gaan probeer.

7:16 am, April 19, 2005  

Post a Comment

<< Home